top of page


Search


Geloof in uitdrukking: Kopanong se uitreik na Lesotho
Wat gebeur wanneer geloof méér word as net kennis? Ontdek hoe Kopanong Studentebediening se winteruitreik na Lesotho geloof sigbaar gemaak het deur diens, gemeenskap en die verkondiging van die evangelie. Van praktiese herstelwerk en Hebreeuse klasse tot aanbidding en buitengewone gasvryheid – 'n inspirerende verhaal van hoe Christus se liggaam oor grense heen saam leef en dien.
Ethan Kleynhans
3 days ago3 min read
bottom of page